Port Elizabeth Akkommodasie by Daliz Guest House & Self-catering | LekkeSlaap
+28

Daliz Guest House & Self-catering

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Jaggers Straat, , Bethelsdorp, 6003, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Daliz Gastehuis is geleë in 'n stil dorpie, Bethelsdorp, in Port Elizabeth. Die gastehuis bied puik verblyf wat jou so tuis sal laat voel soos by jou eie huis.

Ons het 4 smaakvol versierde en suite-gastekamers en 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid en kamer is versier om 'n unieke atmosfeer te hê. Ons en suite-gastekamers en selfsorg-eenhede is volledig toegerus en word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Geriewe: 'n volledig toegeruste kombuis, gaste-sitkamer, smaakvol versierde eetkamer, braaigeriewe op 'n ingeslote stoep, veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke, TV met SABC 1, 2, 3, eTV en DStv (hotelpakket).

Die gastehuis bied ideale verblyf vir vakansiegangers wat al die Oos-Kaapse besienswaardighede wil besoek.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Daliz Guest House & Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 8 Jaggers Straat, , Bethelsdorp, 6003, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Jaggers Straat, , Bethelsdorp, 6003, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5NmZlNzk2LTJjNTMtNDVmZS04MTMzLWE0ZTIyNjMzNGQyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Jaggers Street Aspen Heights 6003 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.879361096132 25.486383587122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za