Port Elizabeth Akkommodasie by Daliz Guest House & Self-catering | LekkeSlaap
+28

Daliz Guest House & Self-catering

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Room 1 - Salt & Pepper Room
Accommodation only. Half price for children 6-12 years. (R225.00)
Room 2 - Blue Room
Accommodation Only. Half price for children 6-12 years. (R225.00)
Room 3 - Grey Room
Accommodation Only. Half price for children 6-12 years. (R225.00)
Room 4 - Stone Room
Accommodation Only. Half price for children 6-12 years. (R225.00)
Self-catering Unit 1
Self-catering: Sleeps Two.
Self-catering Unit 2
Self-catering: Sleeps four or two parents & three children under the age of 12yrs.
Belasting en Ekstras

Ons volledig toegeruste en suite-gastekamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Die selfsorg-eenhede word slegs Maandae en Vrydae skoongemaak.
Slegs akkommodasie is ingesluit by die tariewe.
Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon (volledige plaasontbyt).
Kinders onder 12 betaal halfprys.
Terugbetaalbare sleutel- en breekskade-deposito: R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Jaggers Straat, , Bethelsdorp, 6003, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5NmZlNzk2LTJjNTMtNDVmZS04MTMzLWE0ZTIyNjMzNGQyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Jaggers Street Aspen Heights 6003 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.879361096132 25.486383587122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za