- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kildanaplaas, Brandwacht-weg vanaf die N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Damas is geleë tussen die prentjiemooi Brandwacht-vallei wingerde aan die voet van die manjifieke Brandwacht-berge. In die middel van die Breederivier-wynlande kan gaste die skoonheid van die grootste wyndistrikte in Suid-Afrika ontdek. Damas is net 5-minute se ry vanaf Worcester en net meer as 'n uur se rit van Kaapstad.
Damas word beskou as een van die beste plekke in die streek, of dit nou vir 'n troue, konferensie, restaurant of gastehuis is.
Damas-gastehuis bied stylvolle 3-ster-verblyf met 10 en suite-eenhede en 1 gesinseenheid in 'n veilige omgewing. Alle eenhede het berguitsigte vanaf stoepe wat na die tuin lei. Daar is veilige parkeerplek naby aan die eenhede. Nuttig 'n à la carte-ontbyt word in die Ficus Restaurant op die perseel.
Elke gaste-eenheid is privaat en individueel versier en toegerus met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmer, dakwaaier en lugversorging. Alle kamers het WiFi.
Ontspan met 'n skemerkelkie in die binnehof en geniet die pragtige uitsig op die berge vóór jy voorberei vir 'n aand van smaaklike kos en wyn in die bekroonde Damas Restaurant. Ons bied hartlike gasvryheid, eersteklas diens en uitsonderlike kos.
Die kalm omgewing en persoonlike aandag van die eienaars maak elke besoek aan Damas 'n wonderlike ondervinding.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kildanaplaas, Brandwacht-weg vanaf die N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Damas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kildanaplaas, Brandwacht-weg vanaf die N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap