LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Damsedrif Gasteplaas | LekkeSlaap
+9

Damsedrif Gasteplaas

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Damsedrif Gasteplaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Uitstekend.

Antieke styl en die vernuwing komplementeer mekaar. Daarom is 5 ster te min. Absoluut uitstaande!

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Pieter
Ek is so bly julle het dit geniet by ons.
Hoop ons sien julle weer.
Sal graag wil hoor waar julle spesifiek dink ons kan verbeter - ons leer graag.
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Louwrens E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fabulous

The people are very nice.

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Louwrens,
Ek is baie bly julle het lekker gekuier by ons.
Kom gerus weer en bring van julle lekker Kaapse reën saam.
Groete
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Dennis K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K
Saam met vriende

Heerlike kuier in pragtige Baviaanskloof.

Johnny se huis is regtig skoon en netjies. Hestelle en haar oulike dogter, Kara, is 'n puik advertensie vir die Kloof. Baie hulpvaardig en deel graag inligting. Dankie julle! Neem kennis: Die pad na Damsedrif en verder deur die Kloof is regtig bedoel vir 4x4 voertuie.

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Dankie julle!
Ons is baie bly julle het lekker gekuier.
Dit was lekker om julle vrolike klomp hier by ons te hê!
Groete
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Jaco B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid van die mense van die kloof, prysloos!

Wonderlike oornagplekkie in die hart van die kloof. Aangename verblyf en mense wat voel of jy hulle al jare lank ken. Sal vir seker weer by hulle bespreek!

Tanya O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya O

Fantastiese plaasverblyf aan die westelike punt van die Baviaanskloof.

Dankie vir wonderlike verblyf in 'n huis weg van die huis in 'n pragtige omgewing en 'n lieflike antieke plaashuis! Daar is aan al die klein, eenvoudige dinge gedink en ons het dit terdeë geniet! Veral die skoon ruimtes, volmaan, warmwaterbottels en speelmaat, Wagter, vir ons enigste kind! Sien julle binnekort weer!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

An awesome farm stay at the western end of the Baviaanskloof.

Thanks for a wonderful stay in a home away from home in beautiful surrounds and a lovely antique farmhouse! All the small simple things thought of and was thoroughly enjoyed! Especially the clean spaces, full moon, hot water bottles and playmate Wagter for our only child! See you again soon!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Tanya,
Thank you for your kind words. I'm so glad you enjoyed your stay. And Vrystaat, the dog, would also love to have you back.
We hope to see you soon.
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Lize C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, vriendelik ontvang en geselsie aangeknoop.

Rustig in die natuur en omring deur die natuurlike plantegroei - die reëndruppels op die blare skep 'n wonderlike atmosfeer.

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Beste Lize,

Ek is bly julle het die natuur geniet - dit is waarvoor mens hier by ons moet kom kuier! Hoop om julle weer by ons te ontvang.

Groete,
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Abrie D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande gasvryheid en fantastiese plaas-etes.

'n Uitstekende plaasverblyf in goed ingerigte plaashuis. Beide aandete en ontbyt was uit boonste rakke.

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Abrie,
Dit was lekker om julle by ons te ontvang. Bly julle het lekker gekuier en geëet. Hoop ons sien julle weer, dalk na dit lekker gereën het!
Groete,
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Bettie M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bettie M
Saam met vriende

Heerlike kuier saam met wonderlike vriende.

Wonderlike stilte, geen fone wat pla nie en veilig!

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Bettie,
Ek is bly julle het die stilte geniet! Dit werk nogal nie vir almal nie. Johnnie se Huis is nou lekker opgeknap na julle by ons was. Kom kyk gerus weer eendag!
Groete,
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Johann C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaaskuier.

Ons het in Boklied gebly. Netjies, mooi en skoon. Ons is gasvry ontvang.

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Bessie,
Ek is so bly julle het lekker gebly. Jammer ek het julle gemis.
Hoop ons kan julle weer in die toekoms by ons ontvang.
Groete,
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas

Damsedrif Gasteplaas
Petra F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F
Gesin met tieners

Rustigheid.

Ons het 2 nagte gebly. Johnnie se huis is heerlik groot en baie skoon en netjies. Alles wat nodig is vir selfsorg, is daar.

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Petra.
Bly julle het lekker gekuier.
Jammer vir julle dat dit so ongelooflik warm was.
Wil net sê dat julle kinders die mooiste maniere het.
Hoop ons sien julle gou weer.

Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Baviaanskloof

Damsedrif Gasteplaas
Seppie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Seppie M
Saam met vriende

Ontspanne.

Dit was heerlik, maar ongelukkig het ons yskas nie in Volstruisie gewerk nie. Die yskas in Boklied het gewerk, maar as gevolg van die te veel ys in yshokkie kon die ysbakkies se water nie ys nie. Ons was genoodsaak om yskas die volgende oggend af te sit om dit makliker te maak vir die volgende vakansiegangers. Ons was goed ontvang deur Hestellle. Sal beslis weer gaan.

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Seppie, ek is vreeslik jammer vir julle ongerief. Ons kon ongelukkig nie tussen Sondagoggend wat die vorige gaste uit is en die middag wat julle gekom het, iets daaraan doen nie was nog Oujaar ook. Maar daar is 'n splinternuwe yskas en ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.

Baie groete.
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Eric C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C

Fantasties.

Baie dankie aan ons gasvrou. Die huisies was goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike oorslaap. Ons is bederf met 'n kraffie muskadel. Die bed slaap heerlik. Dit was sommer net 'n heerlike kuier.

Damsedrif Gasteplaas's terugvoer

Eric,
Ek is baie bly julle het lekker by ons gekuier.
Kom gerus weer.
Damsedrif-groete,
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsedrif Gasteplaas, Lans die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhM2YxNTM5LTA3YTYtNGQwNi05ZDBkLWZhYTA3M2FjMTA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Farm Damsedrif Off the R332 6452 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.552582619644 24.035766755204
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!