Danbury on Loop
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit 107, 220 On Loop, 220 Loop Street, 220 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Danbury on Loop bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid het ook 'n rugsteunkragtoevoer om ontwrigtings tydens beurtkrag te vermy.
Ontspan op die ruim ingeslote balkon met buite-eetplek – ideaal vir skemerkelkies terwyl jy rustige berguitsigte geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Turnkey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 83
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Unit 107, 220 On Loop, 220 Loop Street, 220 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 107, 220 On Loop, 220 Loop Street, 220 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang