Dancer's Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dancer's Cottages is op die eienaar se perseel in Claremont, net 10 km se ry van die middestad af. Daar is 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig, maar gaste geniet privaatheid.

Daar is 2 kothuise om van te kies. Pirouette-kothuis beskik oor 1 slaapkamer en daar is 2 slaapkamers in Arabesque-kothuis. Albei kothuise is toegerus vir selfsorg en die leefareas lei na 'n privaat patio.

Dancer's Cottages is naby plaaslike restaurante en winkels, en net 'n entjie se ry van Cavendish Square en Nuweland se rugby- en krieketstadions af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dancer's Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za