LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+60
Selfsorg in Claremont

Dancer's Cottages

15% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 25 Aug 2026 tot 30 Sep 2026.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 2 Washington Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dancer's Cottages is op die eienaar se perseel in Claremont, net 10 km se ry van die middestad af. Daar is 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig, maar gaste geniet privaatheid.

Daar is 2 kothuise om van te kies. Pirouette-kothuis beskik oor 1 slaapkamer en daar is 2 slaapkamers in Arabesque-kothuis. Albei kothuise is toegerus vir selfsorg en het oopplan-leef- en -eetareas.

Dancer's Cottages is naby plaaslike restaurante en winkels, en net 'n entjie se ry van Cavendish Square en Nuweland se rugby- en krieketstadions af.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel, maar die spasie is min.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elzje V
5.0
Lieflike verblyf. Die area is stiller as wat verwag is, alhoewel dit naby aan winkels is. Kommunikasie was baie goed.
Aug 2026
Richard Coleman C
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice stay. Very friendly welcome. Inside was neat and all we needed. Nice stay, peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Edlyn E
Gesin met klein kinders
5.0
We enjoyed our stay at the Dancer's Cottages. Highly recommend. We enjoyed our stay. The host had wonderful hospitality. The place had ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Francesca W
5.0
Comfortable apartment with friendly hosts in a very short walk to nearby shops. I enjoyed a lovely 2-night stay at Dancer's Cottages. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Graham D
5.0
Highly recommended. A very relaxed place to stay. In a very well equipped cottage. Dominique is a very charming and welcoming host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 2 Washington Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dancer's Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
15 % AF
R750 R638
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
15 % AF
R750 R638
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
15 % AF
R750 R638
per nag (plek vir 3)
Bespreek

2 Washington Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505730765eaa491f8f71168111cadc2b4a79f37301f5235f674bbb05f6b60c8a0b6f4e22d71fe1642679bd2cfef0c9dc8b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 3) 49 5 1 5 2 Washington Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.980132 18.48265

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang