+13

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 28 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 48 Maraboe Street, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

DanDan Inn is 'n lieflike eenslaapkamerwoonstel in Centurion op die eienaar se perseel en bied verblyf aan 2 gaste.

Die eenheid het 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Daar is 'n lieflike buite-area met braaigeriewe en 'n sprankelende verhitte swembad wat gaste kan gebruik. Die swembad word slegs gedurende die somerseisoen verhit. Deur die jaar funksioneer dit as 'n gewone swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Barbara C
5.0
Netjies, gerieflik, skoon en baie veilig. Ek het baie lekker gebly, sal beslis weer kom.
Jan 2026
Lena V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf. Baie sentraal geleë. Netjiese plek. Vriendelike gasheer.
Des 2025
Lou E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, baie dankie. Ruim woonstel en 'n warm bed maak baie dinge moontlik.
Jul 2025
Matthys Van Ad P
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, netjies and het alle vereistes oortref. Die verblyf was na ons verwagtinge en alle vereistes was aan voldoen. Vriendelike eienaar wat vir ...
Sien meer
Jan 2025
Deon R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die plek is baie skoon en netjies en sal vir seker hulle weer gebruik.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 48 Maraboe Street, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink DanDan Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
10 % AF
R 720 R 648
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R720
10 % AF
R 720 R 648
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R720
10 % AF
R 720 R 648
per nag (plek vir 2)
Bespreek

48 Maraboe Street, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a2eb68ef0b86131f3e06c09c78be5b2874a0f41df21e05d6839feb23d22800f13a77dc771ac881ad0e0806381aebf516cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 48 Maraboe Street Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.897417 28.1574103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang