LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Toon van der Heever, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Dankbaar bied verblyf in Dan Pienaar, 'n voorstad van Bloemfontein. Die dorp het 'n oorvloed van historiese-, kulturele- en natuurlike besienswaardighede, dus is dit 'n ideale vakansiebestemming. Die eenheid maak gebruik van 'n battery in die geval van beurtkrag.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het twee enkelbeddens, en daar is 'n koningingrootte-bed in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie met 'n tweeplaat-stoof, broodrooster en ketel. Die eenheid het 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek vir 'n voertuig en 'n klein sleepwa.

Doendinge in die omgewing sluit die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill-kasino, talle besienswaardighede en die Bloemfontein-gholfklub in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lynette P
5.0
Baie veilig, rustige area. Amazing. Vir seker die beste gastehuis wat ek besoek het.
Mei 2026
Yolandie D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly. Sal verseker weer daar bly.
Mei 2026
Samantha H
5.0
Rustig. Just what I needed. Baie lekker gebly. Shower was bietjie 'n probleem maar anders was ek baie happy.
Apr 2026
Jellene E
5.0
Nuwe oorslaap plek in Bloemfontein. Baie lekker, vriendelike diens, skoon en netjies, sal dit aanbeveel. Sal beslis weer daar bly.
Feb 2026
Piet P
Saam met vriende
5.0
Excellent satay. Keep it up. Our stay was pleasant, from booking in till we left. Upon arrival, we were met by a very friendly host who...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 22 Toon van der Heever, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Dankbaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Bespreek

22 Toon van der Heever, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafca11ee4a11a86a46d502129ee2ec1960abf31913fa3f194190f42869d6696998da14f7cdd2347b02f49c2580f2fddfa999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 22 Toon van der Heever Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.080563913902 26.213447624214