Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Heidie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Duncan R - Feb 2023
Algehele gradering
Ran Secunda Marathon and needed accomodation.
Rudie S - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, rustig en lekker.
Danie M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik sal weer gebruik maak van Dara.
Tania K - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike mense.
Botes G - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvry.
Jos C - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie gasvryheid, fasiliteite en waarde vir geld.
Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Baie dankie, ons vertrou ons sien jou gou weer.
Susan H - Feb 2020
Algehele gradering
Die diens was uitstekend en die ontbyt heerlik. Sal vir seker weer daar gaan bly! Dankie, Heidi en Adri, vir 'n heerlike nagrus.
Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Dankie Susan.
Ons sal julle weer sien as julle kom kuier
Louise D - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Veronica S - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome mense.
Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Dankie Veronica.
Leon H - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel, uitstekende gastehuis.
Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Dankie Leon
Tot 'n volgende keer
Chris G - Mei 2017
Algehele gradering
Verblyf was orraait.
Lees meerThato M - Jan 2016
Algehele gradering
Did not enjoy my stay.
Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Thato booked 4 rooms for bed & breakfast only. He arrived with 18 guests and wanted to use our facility for a party. If something like this is planned, please make arrangements with the guest house so that we can accommodate you in such a way that other guests won’t be disturbed. We do seek to make all our guests' stay as comfortable as possible, and went out of our way to accommodate his needs on such short notice.
Christie G - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Dara Gastehuis.
Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer
Baie dankie ons vertrou ons sien julle weer as julle in Hoëveld moet kom kuier
Sandra J - Mei 2015
Algehele gradering
Die gasvryheid van Heidi was baie aangenaam.
Christa P - Mei 2014
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Wilna V - Feb 2014
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en in rustige omgewing.
Annelise L - Nov 2013
Algehele gradering
Ons kon regtig lekker ontspan. Alles was perfek, skoon en netjies. Baie dankie!
Mariette V - Sep 2013
Algehele gradering
Aangename verblyf!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansen 25, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga