LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DaVinci Hotel and Suites | LekkeSlaap
+45

DaVinci Hotel and Suites

Hotel
  • Kapasiteit: 356 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maude-straat 2, Hoek van 5de Straat, Sandown, Sandown, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 825 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat in ieder en elk se smaak sal val.

Die akkommodasie by DaVinci Hotel and Suites bestaan uit 153 hotelkamers, 54 suites en luukse dakwoonstelle. Die standaardkamers in die hotel is oopplan. Die kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed wat 'n stille nagrus verseker. Die en suite-badkamers is ruim met 'n aparte stort en bad, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Volledige Engelse ontbyt kan deur die kamerdiens bestel word of in die Maximillien Restaurant wat ook Europese-Oosterse disse bied. Die hotel bied 'n verskeidenheid dienste soos motorhuurdienste, vooruitbetaalde WiFi, gratis kruideniersware inkopiediens, 'n besigheidsentrum en konferensiegeriewe, 'n concierge en 'n 24 uur-ontvangstoonbank. Vir jou gerief is daar 'n skitterende swembad, 'n kroeg met 'n sitkamer, 'n gesondheidsklub en spa met 'n hele rits behandelings beskikbaar.

Naby die hotel sal gaste 'n verskeidenheid doendinge aantref. Die Sandton Konferensiesentrum, inkopiesentrums, restaurante, wynproe en nog vele ander aktiwiteite in die omgewing maak van DaVinci Hotel & Suites die ideale wegbreekplek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Forex

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir DaVinci Hotel and Suites
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Maude-straat 2, Hoek van 5de Straat, Sandown, Sandown, 2196, Gauteng
  • Gaste dink DaVinci Hotel and Suites het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 825
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 825
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 356 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maude-straat 2, Hoek van 5de Straat, Sandown, Sandown, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYjY0MmYyLTJiMmUtNDUwOC1hODhhLTk2M2Q5Mzk0NWEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 825  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 2 Maude Street, Corner 5th Street Sandown 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.107016817553 28.053476214409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!