Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Davison Bush Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe 606, Mabalingwe Privaat Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Davison Bush Cottage bied selfsorgverblyf aan die voet van 'n heuwel in die groter Mabalingwe Privaat Natuurreservaat in Limpopo. Dis sowat 150 km vanaf Pretoria en die natuurreservaat bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir die hele gesin.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde badkamer het 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak-eenheid.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die glasdeur lei na die houtdek met meubels, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook 'n groot boma met 'n vuurput.

Gaste kan 'n oop wildritvoertuig teen 'n ekstra koste bespreek en het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, muurbalbaan, tennisbaan, groot springmat en 'n speelarea wat 1 km van die kothuis af is. Daar is ook 'n OTM, koffiewinkel en 'n plaaswinkeltjie in die natuurreservaat. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Davison Bush Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Davison Bush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 7

Ligging

  • Mabalingwe 606, Mabalingwe Privaat Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Davison Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe 606, Mabalingwe Privaat Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7b057292f23153f6d9c694e5fbb3b0f679ea2dcbf63dd51ce8928a72ce75813d8077fc0dbd52d54c90600a5335f92568c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 606 Mabalingwe Mabalingwe Private Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.815181216398 28.058029212575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem