Beskrywing
Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n slim-TV met DStv-kanale, 'n yskassie, plafonwaaier, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Haardroërs, strykysters en strykplanke is op versoek by die ontvangs beskikbaar.
Kinders jonger as 12 jaar betaal R200 per kind.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer word via 'n skuifdeur vanaf die swembadarea bereik. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, gemakstoel en 'n en suite-badkamer met 'n stort en spieëls wat tot by die plafon strek. Daar is ook 'n slim-TV met DStv-kanale, 'n yskassie, plafonwaaier, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Haardroërs, strykysters en strykplanke is op versoek by die ontvangs beskikbaar.
Kinders jonger as 12 jaar betaal R200 per kind.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is effens groter as die Standaard-koninginkamers. Hierdie romanties ingerigte kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n stort wat op swart-en-wit teëls onder 'n hoë Victoriaanse venster staan. Daar is ook 'n slim-TV met DStv-kanale, 'n yskassie, plafonwaaier, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Haardroërs, strykysters en strykplanke is op versoek by die ontvangs beskikbaar.
Kinders jonger as 12 jaar betaal R200 per kind.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is baie ruim en elegant ingerig. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n slaapbank met slaapplek vir 'n derde volwassene of 2 kinders. Elke kamer het 'n groot en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slim-TV met DStv-kanale, 'n yskassie, plafonwaaier, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Haardroërs, strykysters en strykplanke is op versoek by die ontvangs beskikbaar.
Kinders jonger as 12 jaar betaal R200 per kind.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer het 'n pragtige, helder, ruim hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Daar is ook 'n aparte skakelkamer met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer en skakelkamer deel 'n badkamer met 2 groot vensters en 'n stort-oor-bad. Die kamer het 'n slim-TV met DStv-kanale, 'n yskassie, plafonwaaier, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Twee groot Victoriaanse vensters bied 'n uitsig oor die dek- en braai-area aan die een kant en die Selborne College-velde aan die voorkant.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Haardroërs, strykysters en strykplanke is op versoek by die ontvangs beskikbaar.
Kinders jonger as 12 jaar betaal R200 per kind.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Dawson Road, Selborne, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang