Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawson's Creek

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anthea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Dawson's Creek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Regan A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan A

Home away from home. Vriendelik, veilig en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly. Nadat ons in Wynberg geëindig het, het ek net vir Anthea gebel en sy verduidelik. Met die aankoms het Anthea gewag en baie geduldig gewag tot ons "furbabies" rustig alles verken. Daarna het sy vir ons die plek gewys en self die ekstra myl gegaan om 'n "doggybed" en twee bakkies daar te hê vir die twee seuns. Sy het gekla as die een VOCAL seun so blaf vir verbygangers nie. Alles en meer was beskikbaar. Ys, waspoeier, vrugte en soveel meer was tot ons beskikking. Ons was altyd veilig en die beste "doggypark" net 'n paar minute weg van die verblyf waar ons daagliks die vriendelikste en diere ontmoet het. Ek sal definitief vir Dawson's Creek aanbeveel en weer daar gaan bly. Baie dankie Anthea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dawson's Creek se terugvoer

Hello Regan

Baie dankie vir julle ondersteuning en stralende resensie van ons eiendom. Ons is bly om te hoor dat julle verblyf so aangenaam was. Dit was 'n voorreg om vir julle te sorg en ons is verheug dat ons so 'n positiewe impak gehad het op julle ervaring. Ons het dit geniet om julle 2 'furbabies' vir 'n besoek te hê, en ons hoop ons sal binnekort weer in staat wees om julle te akkommodeer. Ons waardeer dit dat julle die moeite gedoen het om ons eiendom aan te beveel. Nogmaals dankie! Anthea

Dawson's Creek
Philip U - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip U
Gesin met tieners

Studente akkommodasie.

Perfek vir studente vir wat ons gesoek het vir hom om te studeer by 'n tafel. Baie ruim en gerieflik. Eienaar baie gasvry en vriendelik. Daar is wel trappe met klein trapspasie vir my seun met groot pote lol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dawson's Creek se terugvoer

Baie dankie Karen vir die lekker kuier!

Dawson's Creek
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hastings-pad 12, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5b2fec6b5753fc95a8c9e59f8bf33e6e434a5e8203fb30a2b9ada9cb1b58499da7aa36517899637721686388a36ef075db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 12 Hastings Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.1000151 18.4774703
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem