Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Blauwe Schuit

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 1 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedstraat 23, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 360 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Blauwe Schuit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of vriende in Dwarskersbos. Die verblyf bied maklike toegang tot die strand, winkels, restaurante en trekpleisters.

Hierdie huis het 2 eenhede, elk met 'n hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer. Beide hoofslaapkamers het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die en suite-badkamers het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is 'n solderslaapkamer in elke eenheid en dit het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte toilet en wasbak op die grondverdieping.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Dit sitarea het rusbanke, lugversorging en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste.

Daar is 'n gedeelde binnebraai-area by die ingang van die huis en 'n aparte buitebraai.

Beddegoed en wifi is ingesluit in verblyf, bring eie handdoeke.

Geen dagbesoekers word toegelaat nie sonder vooraf reeling met eienaar.
Die huis le in n woonbuurt en daar word verwag dat daar geen musiek en geraas oorlas sal plaasvind, veral tusse tye van 19u die aand tot 08u die oggend

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Moregloedstraat 23, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedstraat 23, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e93941ba5ba1840161427924a8535fc7ec1d907563594b894c31cbe6509e726d6dbf3449ed46d334019748081d4090f18b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 4) 23 Moregloed Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.689521247777 18.239809609995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem