Lorraine Akkommodasie by De Hoek Guesthouse | LekkeSlaap
+16
+16

De Hoek Guesthouse

  • Vanaf R940 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weybridge-rylaan 14, Weybridge Park, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

De Hoek Guesthouse is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is op die gewilde Tuinroete en staan bekend vir sy strande soos King's Beach en Hobie-strand. Dit is ook 'n absolute droombestemming vir walviskyk en diegene wat geïnteresseerd is in geskiedkundige besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 4 kamers insluitend deluxe- en standaard-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, privaat ingang, 'n TV, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ons bedien elke oggend ontbyt en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste is welkom om in die omgewing te gaan perdry, voëlkyk, wildkyk en op wildritte gaan.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir De Hoek Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Weybridge-rylaan 14, Weybridge Park, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Hoek Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weybridge-rylaan 14, Weybridge Park, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmYzhjMzJkLTczZDYtNDU1NS05ZWY1LWIxNTNhNmFlZWYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 14 Weybridge Drive Weybridge Park 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.96075 25.51349
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za