+35
Gastehuis in Kathu

De Hoek Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leroy N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Well rested even though I travelled for work. Clean, neat and spacious room I stayed in, very cozy and comfortable. Managed to sleep straight through the night for the 3 nights I booked, which is a rarity. Would highly recommend for others if they need to overnight in Kathu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome, awesome, awesome! Soos gewoontlik was dit awesome, daai plekkie is besig om te groei in my hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker lekker. Baie lekker gebly. Personeel vriendelik en behulpsaam. Ontbyt wat voorgesit is, was uitstekend. Personeel daar was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pressure Test Services Pty Ltd P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit is definitief ons gunsteling gastehuis en sal weer daar gaan slaap. Ons het verskriklik baie lekker gebly. Dit is mooi, skoon, netjies, modern. Het vriendelike diens gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsemari
De Hoek Gastehuis
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit werklik dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons is verheug om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat ons fasiliteite aan jou verwagtinge voldoen het. Jou vriendelike woorde beteken baie vir ons span, en dit motiveer ons om voort te gaan om die beste moontlike diens aan al ons gaste te lewer. Dit was 'n plesier om jou te huisves, en ons sien uit daarna om jou weer in die nabye toekoms te verwelkom.

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Awesome. Die plek is pragtig, luuks en regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelike ontvangs, kamer is netjies en gerieflik. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Dit was goed. Lekker gebly, raserige bure gehad. Sou graag net ekstra koffie wou hê, ten minste 2 sakkies per persoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mari F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig. Baie lekker gebly, lieflike ruim kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker, sal weer daar bly. Waarde vir geld, baie netjies en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lekker gebly, swembad baie geniet. Kinders het oorgeslaap vir tennis toernooi. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsemari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ae5df8b17075624d3995ea2bf5351c53b12467aaccf991867e8612b98d0ec0da882b3a7c030e0d7b365472c019c4b8817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Kromhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.6955503 23.047062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang