LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Hoek Guesthouse | LekkeSlaap
+16

De Hoek Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir De Hoek Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Venessa F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Venessa F
Enkelreisiger

Daar was geen warm water nie!

Was baie teleurgesteld. Daar was geen warm water nie.

Gerrit E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E
Enkelreisiger

Baie gemaklik, skoon, veilig, goed geleë vir my doel, moderne afwerking.

Die gasheer was baie behulpsaam. Die akkommodasie was skoon, goed geleë en het veilig gevoel. Sal definitief weer hier kom bly as die geleentheid homself voordoen.

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weybridge-rylaan 14, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmYzhjMzJkLTczZDYtNDU1NS05ZWY1LWIxNTNhNmFlZWYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 14 Weybridge Drive Weybridge Park 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.96075 25.51349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!