De Hoek Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Hoek Guesthouse is in Frankfort, 'n plaasdorpie aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat.

Dis die perfekte bestemming vir sake, troues, vakansie of as basis vanwaar gaste die Vrystaat se geskiedkundige besienswaardighede kan verken. De Hoek Guesthouse bied luukse kamers, elk met 'n unieke atmosfeer, sagte afwerkings, meubels en oorspronklike kunswerke.

Elke luukse dubbelkamer in die gastehuis het 'n en suite-badkamer en bied 'n keuse tussen 'n enkel-, koningin- of koninggrootte-bed. Daar is ook 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis tot gaste se beskikking.

Die ruim tuin het 'n rustige atmosfeer en daar is 'n plonspoel waarin gaste op warm dae kan afkoel. Verder is daar veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens op versoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Hoek Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]