De Hoek Huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carien C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilig, netjies en egte gasvryheid. Die Hoek huis het 'n warm, vriendelike atmosfeer waar mens welkom voel. Die omgewing is rustig en veilig. Het ons met warm en egte gasvryheid ontvang. Ek kan die Hoek huisie met gemoed aanbeveel, veral vir dames wat alleen reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie stil en rustig daar. Ja, lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeann K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ideal stopover. Lovely, helpful owner. Very neat, clean facilities. Situated in a lovely, leafy suburb. Ideal for a 1 night stopover as we did.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik en behulpsaam. Ons het tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly, na so 'n lang besige pad was De Hoek Huisie 'n baie spesiale plek om net vir die nag te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kan hulle definitief aanbeveel. Baie lekker gebly vir 2 dae. Gasvrou ons hartlik ontvang en gewys hoe alles lyk en werk. WiFi en DStv was 'n groot pluspunt. Veilig gevoel en naby winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stylish, comfortable and overall just great! What a pleasant stay, very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Aangenaam en rustig. Pragtige blyplekkie in die koue Oos-Vrystaat! Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, skoon, veilig, amper soos huis. Gasvrou het my voor die tyd inligting en 'pin' gestuur, wat gehelp het. Huisie is alleenstaande op perseel, ons was dus nie in mekaar se pad nie. Vriendelike, professionele ontvangs. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Goeie waarde vir netjiese en gerieflike eenheid. Uitstekende waarde vir geld. Baie netjies, skoon en goed geleë. Baie hulpvaardige en vriendelike eienaars. Beveel die eenheid baie sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

De Hoek Huisie was beyond my expectations. Private, warm and clean. Awesome and also private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Koedoe Singel, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cb01b697356f7e88eb2771c0ebbaf38386193f69bf0c2f3f3fadbc7a277c3900ba4878ecb84f5c18b4856be064fa0968d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 49 Koedoe Singel La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.248918695164 28.314001962566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang