De Hoek Selfsorg Eenheid
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zerulda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Bernadine K - Mei 2024
Algehele gradering
Very comfortable, safe and clean accommodation.
Heidi G - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in mooi plek. Eienaar was baie behulpsaam.
Cobus P - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige eenhede. Skoon!
De Hoek Selfsorg Eenheid se terugvoer
Goeie middag Cobus
Baie dankie dat julle by De Hoek oornag het.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Voorspoedige 2024 vir julle.
Daniel V - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies en modern. Gemaklike toegang.
De Hoek Selfsorg Eenheid se terugvoer
Hi Daniel,
Baie dankie vir jou terugvoer! Baie seën vir julle vir die nuwejaar.
Natasja R - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rus plek.
De Hoek Selfsorg Eenheid se terugvoer
Hi Natasja
Baie dankie vir jou terugvoer!
Geseënd nuwejaar vir julle.
Johann V - Des 2022
Algehele gradering
Goed toegerus ,het heerlik oornag.
De Hoek Selfsorg Eenheid se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir jou terugvoer!
Geseënde nuwejaar vir julle.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabiestraat 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap