De Hoek Selfsorg Eenheid
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabiestraat 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
De Hoek Selfsorg Eenheid is 'n bekoortlike selfsorgwoonstel in Beaufort-Wes.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur met sateliet-kanale en gemaklike sitplek. Lugversorging en WiFi word voorsien.
Daar is 'n buite-area met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die rustigheid, helder lug en pragtige Karoo-platteland is alles hier vir gaste om te geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zerulda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rabiestraat 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink De Hoek Selfsorg Eenheid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabiestraat 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap