De Hoop Farm Stay
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: De Hoop Plaas, Breërivier (R43 tussen Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
De Hoop Farm Stay is 'n selfsorghuis op 'n werkende vrugteplaas naby die Breërivier, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte op die berge. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die eetarea met sitplek vir 8 waar gaste maaltye kan geniet.
Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan ook buite sit en die berguitsigte geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by De Hoop Farm Stay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marilee Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 3
Ligging
- De Hoop Plaas, Breërivier (R43 tussen Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
- Gaste dink De Hoop Farm Stay het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Breedekloof Worcester Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: De Hoop Plaas, Breërivier (R43 tussen Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom