Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Forest Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, De Hoop Plaas 385, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

De Hoop Forest Camp is 'n rustige kampeerterrein op die De Hoop Plaas, ook die tuiste van Ventersberg-stalle, net buite Fouriesburg in die Vrystaat. Hierdie eksklusiewe kampeerterrein is die ideale keuse vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.

Die selfsorg-kampeerterrein bied slaapplek aan 8 gaste en daar is 'n Lapa, 2 badkamers en braaigeriewe. Die Lapa het 'n opwasarea, 'n gas-yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Beide badkamers het 'n stort met warm water, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitebad.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n vuurput, veilige parkeerplek op die perseel en WiFi. Gaste kan op die dam kanovaart, stap, bergfietsry en perdry. Die verblyf is naby Fouriesburg waar gaste die winkels en restaurante kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Ligging

  • R711, De Hoop Plaas 385, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, De Hoop Plaas 385, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc1287e14d6ee70969d176b28da91c958f4ad73a4ed5752e5915c47f9f7d5ff27c5b07e3ddcf0d13fd5f9c3853c34212478a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 8 mense Off the R711 Ventersberg Stables De Hoop Farm 385 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.635585439538 28.221998436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem