De Hoop Opstal Suites
Beskrywing
Hierdie suite is in die binnehof omring deur pragtige vyebome. Dit is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 gaste. Die suite beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muskietnet, linne, hangers, badhanddoeke, handewasseep, sjampoe en opknapper, seep en room in die eenheid. Dit is die kleinste suite, maar sluit ook aandete en ontbyt in wat by die Fig Tree Restaurant bedien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, ontbyt
Huisreëls
Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R250 per persoon, per verblyf. Kinders tot die ouderdom van 11 is vrygestel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is tussen die Fig Tree- en Cloete-suite. Dis 'n privaat suite wat smaakvol versier is en is net 'n kort entjie van die Fig Tree Restaurant af. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, linne en badhanddoeke in die suite. Aandete en ontbyt is ingesluit en word by die Fig Tree Restaurant bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, ontbyt
Huisreëls
Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R250 per persoon, per verblyf. Kinders tot die ouderdom van 11 is vrygestel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is naby die De Hoop-vlei en gaste sal ontwaak tot die gekwetter van voëls en mag selfs 'n otter gewaar! Die suite is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die suite het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muskietnet, linne, hangers, badhanddoeke, seep, handewasseep, sjampoe, opknapper en room. Aandete en ontbyt is ingesluit. Die suite bied 'n uitsig oor die vlei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, ontbyt
Huisreëls
Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R250 per persoon, per verblyf. Kinders tot die ouderdom van 11 is vrygestel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is naby die De Hoop-vlei en gaste sal ontwaak tot die gekwetter van voëls en mag selfs 'n otter gewaar! Die suite is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die suite het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muskietnet, linne, hangers, badhanddoeke, seep, handewasseep, sjampoe, opknapper en room. Aandete en ontbyt is ingesluit.

Hierdie suite is in die binnehof en word deur pragtige vyebome omring. Dit is net 'n entjie se stap van die Fig Tree Restaurant af. Die suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muskietnet, linne, hangers, badhanddoeke, seep, handewasseep, sjampoe, opknapper en room. Aandete en ontbyt is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, ontbyt
Huisreëls
Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R250 per persoon, per verblyf. Kinders tot die ouderdom van 11 is vrygestel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is in die Opstal-area naby die Fig Tree Restaurant. Dit is smaakvol versier en het 'n sitarea en 'n kaggel. Die suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n muskietnet, linne, hangers, badhanddoeke, seep, handewasseep, sjampoe, opknapper en room in die suite. Komplimentêre hout word voorsien vir die kaggel. Aandete en ontbyt is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Aandete, ontbyt
Huisreëls
Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R250 per persoon, per verblyf. Kinders tot die ouderdom van 11 is vrygestel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is in die Opstal-area naby die Fig Tree Restaurant. Dit is smaakvol versier en het 'n sitarea. Die suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n muskietnet, linne, hangers, badhanddoeke, seep, handewasseep, sjampoe, opknapper en room in die suite. Aandete en ontbyt is ingesluit.

Hierdie suite bied 'n uitsig oor die vlei. Dit is smaakvol versier en front na die vlei. Die suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n sitarea met 'n vlei-uitsig, 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n muskietnet, linne, hangers, badhanddoeke, seep, handewasseep, sjampoe, opknapper en room in die suite. Aandete en ontbyt is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, ontbyt
Huisreëls
Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R250 per persoon, per verblyf. Kinders tot die ouderdom van 11 is vrygestel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n pragtige uitsig oor die vlei en is perfek geleë om die voëllewe en sonsondergang van die stoep af te aanskou. Gaste sal ontwaak tot die gekwetter van voëls en mag selfs 'n otter gewaar! Die suite is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die suite het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muskietnet, linne, hangers, badhanddoeke, seep, handewasseep, sjampoe, opknapper en room. Daar is 'n sitarea en 'n kaggel. Aandete en ontbyt is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, ontbyt
Huisreëls
Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R250 per persoon, per verblyf. Kinders tot die ouderdom van 11 is vrygestel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is naby die De Hoop-vlei en gaste sal ontwaak tot die gekwetter van voëls en mag selfs 'n otter gewaar! Die suite is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die suite het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, muskietnet, linne, hangers, badhanddoeke, seep, handewasseep, sjampoe, opknapper en room. Aandete en ontbyt is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, ontbyt
Huisreëls
Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R250 per persoon, per verblyf. Kinders tot die ouderdom van 11 is vrygestel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
De Hoop Nature Reserve, De Hoop, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang