Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magdalena Tronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir De Kamp Gasteplaas en Trou Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rory M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory M
Besigheidsreis

Very pleasant, thank you.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue se terugvoer

Rory M
Baie baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue
Vans A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vans A
Besigheidsreis

Baie dankie, alles was perfek!

De Kamp Gastehuis is in 'n pragtige omgewing en alles was perfek! Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly terwyl ons moes werk naby Tweeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent B
Gesin met tieners

Good, but long travel on gravel road.

Very friendly staff and lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue se terugvoer

Goeie middag Vincent
Baie dankie vir die resensie. Dit was werklik lekker om julle te ontmoet.
Ek sal net graag wil uitvind oor julle bekommernis oor die veiligheid, ons sal graag daarop wil verbeter.
Wat sou julle meer verwag het om die waarde vir jou geld te verbeter? Ons waardeer elke stukkie inligting om ons gaste so gerieflik as moontlik te akkommodeer.
Hoop om julle weer vir 'n paar dae hier by ons te verwelkom.
Bly julle is weer veilig tuis.
Vriendelike groete
Tronel van der Walt ( Eienaar)

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue
Dries K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries K

Die plek is pragtig en keurig ingerig. Baie vriendelike en behulpsame gasvrouens.

Ons het oornag op De Kamp Gasteplaas, op pad see toe. Sal dit nie aanbeveel vir 'n oornagplek nie. Alhoewel net 25km vanaf N3, het dit ons 'n uur geneem van die plaas a.g.v. die grondpad. As jy na stilte en vrede smag, sal dit beslis die moeitewerd wees om daar vir 'n paar dae daar te vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 km vanaf die N3, DeKamp Gasteplaas, Reitz/Tweeling, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad83701ec20eeb68a1695d5dba90104f21387c4387d04a4c5bce927ad718db07515b954aa902afdc3bbf3c838934656deb3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 21 km from the N3 DeKamp Guest Farm 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.625569389743 28.687051218476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem