De Kraal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Af van die R318, Leeuwenboschfontein Guest Farm, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Kraal is op Leeuwenboschfontein Guest Farm in Touwsrivier, Wes-Kaap, geleë. Dit is enige tyd van die jaar die ideale wegbreek, hetsy in die warmte van die somer of in die koue van die winter se sneeu.
Hierdie huis het 'n pragtige klip- en glasontwerp, beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die leefarea het 'n binnebraai, kaggel, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar en die huis het 'n rugsteunkragstelsel vir tydens beurtkrag.
Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, wat dit die ideale bestemming vir stappers, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswatervhengelaars en voëlkykers maak.
Slaapplek
’n Bespreking by De Kraal sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Af van die R318, Leeuwenboschfontein Guest Farm, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kraal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Af van die R318, Leeuwenboschfontein Guest Farm, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom