De Leeuwenhof Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Leeuwenhof Estate bied gerieflike verblyf in 'n Kaaps-Hollandse boetiekhotel wat deur 'n gesin bestuur word en omring is deur vrugtebome en wingerde. Die landgoed is in 'n klein, mooi vallei buite Paarl met toegang tot die N1. Die hotel is 'n idielliese plattelandse bestemming in die Wynlande.

Verblyf word in 16 kamers gebeid wat of gesinswoonstelle, eenslaapkamerkothuise of luukse kamers is. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, verhitting en verkoeling, WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat terras. Ontbyt is beskikbaar rondom die swembad of in die restaurant.

Die hotel het ook 'n sondek en 'n seisoenale restaurant. Dié restaurant is oop tussen Oktober en Mei en en die spesialiteit is 'n braai-proe-toer. Dit word op 'n weeklikse basis aangebied. De Leeuwenhof het ook wyntoere en bied besoeke aan 'n natuurreservaat aan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Leeuwenhof Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za