De Oude Herberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Oude Herberg is Kerkstraat geleë, 'n historiese straat in Tulbagh. Dit is reeds 'n gastehuis sedert 1885, wat dit een van die oudste gastehuise in Suid-Afrika maak.

Ons het 4 klassieke suites met pragtige meubels, gemaklike matrasse en kussings en snoesige komberse. Elke kamer is toegerus met DStv, lugversorging en plafonwaaiers. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook in die kamers beskikbaar en ons het WiFi op die perseel.

Ons kroeg spog onder andere met rare bekroonde wyne wat vanuit die kleiner wynlandgoede in die Wes-Kaap kom. Kom smul aan 'n fantastiese kos- en wynparings vir 8 of meer gaste indien dit vooraf gereël word.

Kom ontspan in ons privaat swembadarea, of in die heerlike skaduwee op die stoep. As jy eerder binne wil sit is die sitkamer met sy lekker leesstof is dit ook ideaal. De Oude Herberg is trots op die vooraanstaande diens wat hier gelewer word en Jan, Monique en hul personeel sal uit hul pad gaan om jou so tuis as moontlik te laat voel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Oude Herberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za