- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Auret Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Welkom by De Oude Scholen, Victoria-Wes! De Oude Scholen se hoofgebou is in 1891 gebou gedurende die goudstormloop in Kimberley. Dit het gedien as 'n opvoedingsentrum vir kinders wie se ouers in die myne gewerk het. 'n Atmosfeer van nostalgie en geskiedkundigheid heers in hierdie gebou wat lank gelede Victoria-Wes se eerste laerskool was.
Sedertdien het die gebou ook al diens gedoen as 'n kerk en 'n bank, maar vandag is dit De Oude Scholen B&B. Moeë reisigers klop gereeld by hierdie oase in die droë Karoo aan.
Elke eenheid het 'n platskerm-TV met DStv en al 7 eenhede is ingerig met lugversorging en elektriese komberse vir daardie koue wintersnagte.
Elke kamer is stylvol gemeubeleer en daar heers 'n kalm atmosfeer.
Ons onderneming word "hoog aanbeveel" deur die AA.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Auret Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink De Oude Scholen het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Auret Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang