LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Schuur Kampeerterrein | LekkeSlaap
+23

De Oude Schuur Kampeerterrein

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Burnet-straat 22, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Oude Schuur Kampeerterrein is in Bethulie in die Vrystaat geleë en bied verskeie verblyf-opsies.

Gaste kan 1 van die kampplekke of die knus woonstel bespreek. Dié eenhede deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe wat ingerig is met warmwater-storte en toilette. 'n Dubbelwasbak is ook beskikbaar.

Die kampeerterein het 5 staanplekke vir karavane asook plek vir 30 tente. Dié staanplekke is toegerus met 'n dubbelkragpunt elk en is onder of naby bome geleë. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die woonstel is ideaal vir besoekers wat nie wil kampeer nie. Dit bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n leefarea met 'n slaapbank en 'n kombuisie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir De Oude Schuur Kampeerterrein
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Burnet-straat 22, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink De Oude Schuur Kampeerterrein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Burnet-straat 22, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMzcyYzBiLWI4ZjUtNGY4Ni1iMjdhLWIwNmQ3MGU2MTFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R150  per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 22 Burnet Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 00:00-23:00 12:00 -30.496327953001 25.978605027648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!