LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Britannica Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

De Santa Villas bied verblyf in 3 selfsorgwoonstelle op 'n kleinhoewe in die vissersdorpie St. Helenabaai. Die villas bied asemrowende uitsigte oor die baai, met die pragtige berge en sonsondergange in die agtergrond.

Elke selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die woonstelle het ook platskerm-TV's met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Elke eenheid spog met 'n stoep met sitplek en 'n panoramiese uitsig oor die see.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

St. Helenabaai is aan die Weskus geleë en spog met pragtige blomme en plantspesies, insluitend die unieke fynbos wat in die area voorkom. Die villas is net 2,5 km vanaf die strand geleë en daar is veilige bergfietsroetes naby. Regdeur die jaar kan dolfyne, walvisse, verskeie voëlspesies en ander wild in die omgewing gesien word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wiehelma L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ons tweede kuier by Da Santa Villas en ons sal beslis weer gaan. Hierdie plek is definitief ’n besoek werd! Die ongelooflike uitsig, alles wa...
Sien meer
Okt 2026
Flippie A
Gesin met tieners
5.0
Absoluut puik. Baie vriendelik ontvang. Pynlik netjies en het als oortref wat ons verwag het. Prentjie mooi uitsig oor die see. Gaan beslis weer hier ...
Sien meer
Sep 2026
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely brilliant. Fantastic! Stunning views and very clean apartment. Host always available to assist. Friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Estelle B
Saam met lewensmaat
5.0
A home far away from home. A goed toegeruste eenheid met alles nodig om 'n heerlike verblyf te vir seker. Baie dankie.
Aug 2026
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende akkommodasie en dit word hoog aanbeveel. Ons het 'n baie aangename kuier gehad met die vriendelikste Weskus gasvrou en gasheer. Ons is har...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 10 Britannica Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Santa Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Britannica Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70ab5c7a7b8ab05aaadb77f7204aff3a2099076f12911f6736b00ec43fb919b307753221461f41639ae66c573ee6f1a65fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 10 Britannica Drive Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.740961274763 17.993549597762
Soek in 'n groter streek