LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+49
B&B in Plattekloof

De Tijger Lodge



  • 13 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 46 Hannes Louw Drive, De Tijger, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Tijger Lodge bied B&B in De Tijger, Kaapstad. Dié lodge is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Ons 7 kamers is individueel versier en elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die beddens is oorgetrek met suiwer Egiptiese katoen. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met WiFi, 'n TV met volledige DStv, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan ook gereël word. Die lodge het 'n gastesitarea, swembad, en 'n binne- en buitebraai. Veilige parkeerplek is beskikbaar en 'n pendeldiens kan gereël word.

De Tijger Lodge is lekker naby 'n winkelsentrum met 'n kruidenierswinkel, 2 skoonheidsalonne, 'n wassery, kroeg, en 'n Engen-vulstasie. Dit is ook naby die N1, Kaapstad se middestad, mediese fasiliteite, en net 8,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonheidsbehandelings
Skoonmaakdiens
Groot Vyf

Kamers

En Suite-Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed wat oorgetrek is met suiwer Egiptiese katoen. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met WiFi, 'n TV met volledige DStv, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kroegie
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 13 jaar betaal R150.
- Kinders tussen 14 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Reëls:
- Binnenshuise rook is verbode.
- Slegs een besoeker per kamer (mits dit vooraf gereël is) tot 23:00 saans.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens wat oorgetrek is met suiwer Egiptiese katoen (die beddens kan opgemaak word as 'n koninggrootte-beddens). Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en is toegerus met WiFi, 'n TV met volledige DStv, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 13 jaar betaal R150.
- Kinders tussen 14 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Reëls:
- Binnenshuise rook is verbode.
- Slegs een besoeker per kamer (mits dit vooraf gereël is) tot 23:00 saans.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed wat oorgetrek is met suiwer Egiptiese katoen. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en is toegerus met WiFi, 'n TV met volledige DStv, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 13 jaar betaal R150.
- Kinders tussen 14 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Reëls:
- Binnenshuise rook is verbode.
- Slegs een besoeker per kamer (mits dit vooraf gereël is) tot 23:00 saans.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamer met Slaapbank en En Suite-Badkamer
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n enkelslaapbank en 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die beddens is oorgetrek met suiwer Egiptiese katoen. Die en suite-badkamer het 'n stort. Toegerus met gratis WiFi, TV met volledige DStv, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 13 jaar betaal R150.
- Kinders tussen 14 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Reëls:
- Binnenshuise rook is verbode.
- Slegs een besoeker per kamer (mits dit vooraf gereël is) tot 23:00 saans.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Semi-Selfsorg-Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelslaapbank en 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die beddens is oorgetrek met suiwer Egiptiese katoen. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. en is toegerus met WiFi, 'n TV met volledige DStv, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 13 jaar betaal R150.
- Kinders tussen 14 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Reëls:
- Binnenshuise rook is verbode.
- Slegs een besoeker per kamer (mits dit vooraf gereël is) tot 23:00 saans.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Sal enige tyd weer daar bly. Die diens is uitstekend. Heerlike ontbyt gehad. Baie vriendelik en die eienaars het uit hul pad gegaan. Dis daai ekstra wat my my weer sal laat teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink De Tijger Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
En Suite-Dubbelkamer
B&B
2-Enkelbedkamer
B&B
Dubbelkamer
B&B
2-Enkelbedkamer met Slaapbank en En Suite-Badkamer
B&B
Semi-Selfsorg-Gesinskamer
B&B

Kinderbeleid:
- Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 13 jaar betaal R150.
- Kinders tussen 14 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Reëls:
- Binnenshuise rook is verbode.
- Slegs een besoeker per kamer (mits dit vooraf gereël is) tot 23:00 saans.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek

46 Hannes Louw Drive, De Tijger, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTc0NDAwLWFlYTItNDg1NS04NGEzLWEwODk5ODkzYTQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 46 Hannes Louw Drive De Tijger, Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.891461 18.591994