De Vie Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 14 Jan 2020.

Beskrywing

De Vie Akkommodasie bied verblyf in Stellenryk vir 1 tot 2 gaste. Dis die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakereisigers.

Dié semi-selfsorgeenheid het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het ’n mikrogolf, yskas en TV met DStv. WiFi en veilige onderdakparkeerplek agter sekuriteitshek.

De Vie Akkommodasie is 2 km vanaf Glengarry Winkelsentrum en 5 km vanaf Cape Gate Winkelsentrum.

Daar is ook 'n haarsalon op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by De Vie Akkommodasie sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Vie Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 14 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za