Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Die eenheid is nie volledig ingerig vir volle selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe, asook 'n yskas.
Veilige onderdakparkering agter 'n sekuriteitsskuifhek vir die 1ste voertuig is ingesluit by die oornagtarief.
Daar is parkeerplek vir 1 addisionele voertuig of sleepwa agter 'n sekuriteitshek teen R50 per nag. Let asb. daarop dat dit vooraf met die eienaar gereël moet word en onderhewig is aan beskikbare spasie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Constantia Crescent, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang