De Volkshuijs
Opsomming van Resensie
Velencia M - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlike wegbreek gewees.
De Volkshuijs's terugvoer
Beste Velencia,
Baie dankie vir die kuiertjie en positiewe terugvoer.
Kom sommer gou weer!
Vriendelike groete
Sakkie en Saartjie.
Erla R - Sep 2020
Gemiddeld
Goed.
De Volkshuijs's terugvoer
Beste Erla
Dit is waar, Bredasdorp is 'n vriendelike dorp met heelwat juwele.
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Johan O - Sep 2020
Gemiddeld
Lekker rustige kuier in knus huisie, toegerus met elke denkbare gerief.
De Volkshuijs's terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir die heerlike positiewe terugvoer!
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs
Leon S - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlik knus en warm.
De Volkshuijs's terugvoer
Leon S,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
De Volkshuijs-groete
Didy B - Jan 2020
Gemiddeld
Ons het dit so geniet.
De Volkshuijs's terugvoer
Beste Didy
Baie dankie vir jou heerlike positiewe terugvoer. Ja, al die dinge wat vir jou aangenaam was, laat ook ons hart warm klop.
De Volkshuijs-groete.
Elize B - Okt 2019
Gemiddeld
Aangenaam!
De Volkshuijs's terugvoer
Baie dankie, Elize. Dis voorwaar 'n voorreg en plesier.
Groete
Veronica
Louis V - Aug 2019
Gemiddeld
Besonders om outydse era te beleef.
Rina G - Jun 2019
Gemiddeld
Ons het ons verblyf in die huisie 'Saartjie' terdeë geniet. So gesellig en knus!
Karin G - Mei 2019
Gemiddeld
Aangenaam!
Ed V - Feb 2019
Gemiddeld
Sentraal in oulike huisie.
Willem H - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige historiese huisies in 'n pragtige dorp.
Stefan R - Des 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Louise M - Nov 2018
Gemiddeld
Rustige atmosfeer, goeie diens.
Rika S - Okt 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies. Alles wat jy wil hê is daar!
Elna D - Aug 2018
Gemiddeld
Gemaklik, netjies, blink skoon en alles wat 'n mens mag benodig is daar.
De Volkshuijs's terugvoer
Beste Elna,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Julle is 'n baie spesiale gesin.
Geseënde tyd
Veronica
De Volkshuijs
Willem V - Aug 2018
Gemiddeld
Die pakket van gasvryheid, netheid, uitsig en waarde vir geld is onverbeterlik.
De Volkshuijs's terugvoer
Beste Willem,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om jul familie te kon huisves tydens jul groot geleentheid. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Veronica
Sandra V - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflik en netjies. Het heerlik gerus.
Lynn S - Mrt 2018
Gemiddeld
Rustige atmosfeer in historiese gebou.
De Volkshuijs's terugvoer
Beste Lynn,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
De Volkshuijs
Brenda L - Feb 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
De Volkshuijs's terugvoer
Beste Brenda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat die huisie se hart sommer warm laat klop.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs
Nicoline H - Jan 2018
Gemiddeld
Fantasties, netjies, goed toegerus, rustig en wonderlik.
De Volkshuijs's terugvoer
Ons plesier, baie dankie Nicoline.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs.
Natasha K - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker gebly.
De Volkshuijs's terugvoer
Beste Natasha,
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het! Die kommentaar word opreg waardeer.
Ons sal julle graag weer wil huisves.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete
De Volkshuijs
Henry H - Okt 2017
Gemiddeld
Gerieflik en lekker ingerig.
Nina L - Sep 2017
Gemiddeld
The accommodation provided everything that I required.
Lize B - Jul 2017
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Johann A - Feb 2017
Gemiddeld
Absoluut alles wat jy nodig het.
Tanana S - Des 2016
Gemiddeld
Nice!
Melanie P - Okt 2016
Gemiddeld
Okay for a night to stopover!
De Volkshuijs's terugvoer
Dear Melanie
Thank you for the positive feedback.
What you were smelling on entering the cottage, is in fact the reed used for thatching.
Yes, it can still be chilly in the month of October. Next time, do not hesitate to use the panel heaters and electric blanket.
It was our pleasure to accommodate you on short notice.
We look forward to welcoming you again!
Kind regards,
De Volkshuijs
Madeleine B - Apr 2016
Gemiddeld
Die Volkshuijs en Veronica was fantasties!
Lees meerNadine M - Apr 2016
Gemiddeld
Pragtig, ouwêrelds.
Wim En Stephanie D - Mrt 2016
Gemiddeld
Ons het ons verblyf ten volle geniet. Baie dankie.
De Volkshuijs's terugvoer
Hi Wim en Stephanie
Baie dankie dat julle De Volkshuijs gekies het en vir die heerlike positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te sien.
Geseënde tyd vir julle.
Groete
Veronica
Mitzi K - Des 2015
Gemiddeld
Pragtig!
Eone W - Jul 2015
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Anna F - Jun 2015
Gemiddeld
Full of character and well-kept historical buildings!
AJ (Kobus) S - Mei 2015
Gemiddeld
Ongelooflike lekker atmosfeer en gesellig!
Chandre M - Feb 2015
Gemiddeld
Uitstekend!
Alwerí B - Jan 2015
Gemiddeld
Heerlike, rustige kothuisverblyf.
Rian V - Des 2014
Gemiddeld
Fantasties en baie rustig en stil.
Abre O - Okt 2014
Gemiddeld
Alles was 'n belewenis. Dankie!
"jood" B - Okt 2014
Gemiddeld
Dit was die moeite werd!
Nick B - Jul 2014
Gemiddeld
Comfortable and peaceful
Anna-mé D - Jul 2014
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Michelle H - Apr 2014
Gemiddeld
Home away from home.
Marinda C - Feb 2014
Gemiddeld
Old world-farm charm from the early 1800's
Madelief M - Jan 2014
Gemiddeld
Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dit was heerlik!
Alex N - Sep 2013
Gemiddeld
Lekker ouwereldse ervaring
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom