LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+89

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marissa V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Enjoyable. Very nice accommodation, nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melandie V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Wonderlik. De Vrolike Vark was netjies en presies wat ek en my man wou hê. Ons het selfs ons 10 maande baba saamgevat en steeds was die verblyf ruim genoeg. Dis naby aan alles geleë en die verblyf reëlings was prakties en goed georganiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

A peaceful and comfortable stay in Mabalingwe. We had a lovely stay at De Vrolike Vark. Great aircon, mattress, water pressure, WiFi, and location. It was quiet and peaceful and a lovely location. The room is serviced daily, which is very welcome. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Excellent, relaxing and fun. Unit is very neat and well equipped. Close to shops, restaurants and games/sport facilities. We will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Very relaxing, definitely worth trying out for a weekend. Our stay was delightful, the unit is very clean with modern trimmings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Beste diere ervaring ooit! Almal in die gesin het dit so geniet! Perfekte plek, naby alles, pragtige uitsig, in die hartjie van die bos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ons kuier was perfek. Als wat hydra tot 'n regte bos wegbreek. Dankie Mandy. Ons gaan gereeld Mabilingwe toe, insluitend Elephant Lodge, wat een van ons gunstelinge is. Die eenhede is uitstekend toegerus en gemeubileer met die beskikbare spasie, en Mandy kan trots wees op haar eenhede. Ons sal beslis volgende keer uitkyk vir die Vrolike Vark. Die WiFi en DStv is 'n onverwagte bonus. Die B eenheid was ideaal vir my seun en ons 2 klein kinders met die slaapbank.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie lekker, gemaklik en skoon. Ons het vir 4 aande oorgebly in Vrolike Vark (b) en dit was voorwaar baie lekker, skoon, gemaklik en alles wat mens nodig gehad het. Regtig gemaklik en ek moet sê, die aircon in die kamer het regtig gehelp vir 'n uur of so voor slapenstyd om die vertrek warm te maak tydens daardie koue weer. Sal beslis weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine Z
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties, ons sal weer daar gaan woon. Ons het vir seker elke oomblik by De Vrolike Vark geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het die perfekte gasvrou gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dis al ons derde keer in dieselfde eenheid, puik diens. Alles wat jy nodig. Dis al ons derde keer in dieselfde eenheid, puik diens. Alles wat jy nodig. Dis altyd skoon en netjies. Ons geniet dit baie met die diere wat vrylik rondloop en kom kuier. Elke dag mooi skoon by die boma vir die volgende braai. Julle sal ons nog gereeld sien kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 100
10 % AF
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
10 % AF
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
10 % AF
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

261 Elephant Lodge, Mabalingwe, R516 Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA862c9383136093a7238046f60cd4685b566b7cc766b238b2fabbf29338fa5a8116229ed8769d9a373701d5e79933f52a7c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 261 Elephant Lodge Mabalingwe, R516 Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.849583159317 28.042704954426
Soek in 'n groter streek