1206 De Waterkant Mountain View Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-straat 117, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1206 De Waterkant Mountain View Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad geleë. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad.
Hierdie woonstel is op die 12de verdieping geleë en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster, insluitend 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gerief.
Die aangrensende sitkamer beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek, 'n bank om op te ontspan en 'n TV vir mediavermaak. Die groot vensters bied pragtige uitsigte oor die berge en die stad. Gratis WiFi is beskikbaar in die woonstel, en veilige parkering word in die gebou voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Strand-straat 117, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 1206 De Waterkant Mountain View Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-straat 117, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang