De Wilgers
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Wilgers is op Leeuwenboschfontein Gasteplaas in Touwsrivier, Wes-Kaap, geleë. Gaste word deur water, tipiese Karoo-plantegroei en berge omring en dit bied ontspanning en rustigheid.
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n kaggel, eetarea en 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, broodrooster en 'n ketel toegerus is. Daar is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, tafel en stoele.
Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, wat dit die ideale bestemming vir stappers, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswaterhengelaars en voëlkykers maak.
Kamer-opset
Hier praat ons
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap