De Witte Loft
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gys B - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
De Witte Loft se terugvoer
Baie dankie vir die review, ons kyk uit vir julle volgende besoek.
Annalien S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
De Witte Loft se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe review. Dit was lekker om julle te huisves.
Thabisile M - Mrt 2024
Algehele gradering
I wish I never went there, place is confining. You can't breathe.
De Witte Loft se terugvoer
This happen when you book for two and four arrive. Then you still want to stay an extra night for free. We do have a review of 5 out of 5.
Francois O - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf! Gasheer is ongelooflik behulpsaam.
De Witte Loft se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie. Heerlik om julle hier te huisves.
David A - Sep 2023
Algehele gradering
Ticks all the boxes for a business stay.
De Witte Loft se terugvoer
Thanks for your support, it was lovely hosting you.
Bart D - Jul 2023
Algehele gradering
Good location to stay in Newcastle.
De Witte Loft se terugvoer
Thank you for your support. It was lovely hosting you.
Rosalinde E - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker net baie koud, maar voorsiening was gemaak soos met elektriese kombers en lugreëlaar wat ons nie gebruik het nie a.g.v. beurtkrag en onnodige stremming op kragopwekker.
De Witte Loft se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Diedre S - Jul 2023
Algehele gradering
It was comfortable and clean, but cold. We did not see a heater anywhere but I suppose we could have asked for one.
De Witte Loft se terugvoer
Thank you for your support and positive review. The aircon can be set to heat.
Brentin K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie baie aangenaam.
Christo O - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
De Witte Loft se terugvoer
Baie dankie lekker om julle hier te hé
Annelien W - Jan 2022
Algehele gradering
The most amazing place, wonderful hosts.
Mark A - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable
De Witte Loft se terugvoer
Thank you for your positive review.
Christine O - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlik
De Witte Loft se terugvoer
Dankie, julle onderstuining wonderlik om julle te huisves.
Juan V - Jul 2021
Algehele gradering
Regtig die moeite werd en waarde vir geld.
De Witte Loft se terugvoer
Dankie plesier om julle te huisves.
Margie P - Jun 2021
Algehele gradering
Perfect
De Witte Loft se terugvoer
Lovely hosting you.
Hermanus V - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige bestuurder.
De Witte Loft se terugvoer
Dankie vir julle positiewe verwysing heerlik om julle te huisves.
Ronel V - Feb 2021
Algehele gradering
Perfect for a business trip stay.
De Witte Loft se terugvoer
Thanks for your positive review lovely hosting you. We look forward hosting you in the future.
Leatitia M - Jan 2021
Algehele gradering
Met die intrapslag het ons soos konings gevoel.
Ronel B - Sep 2020
Algehele gradering
Goed.
Vuyani M - Feb 2020
Algehele gradering
Nice and simple.
Wayne T - Aug 2019
Algehele gradering
Just perfect.
Rina L - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik, behulpsaam, skoon en mooi. Aandag aan detail.
Mev M S - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie ligging.
Lees meerMarnus S - Mrt 2019
Algehele gradering
Voortreflike verblyf.
Elsje V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek.
Billy V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend.
Gerrit En Gwen S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf, sal beslis aanbeveel!
Wilma J - Sep 2018
Algehele gradering
De Witte Loft het alle verwagtings oortref.
Karen M - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig, skoon.
Evon S - Mei 2018
Algehele gradering
Easy to find, pleasant neighbourhood, nicely appointed flatlet.
Hein K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en vriendelike eienaars.
Carine J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en oulik toegerus.
Antoinette C - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n pragtige, netjiese plek.
Peet G - Feb 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Janine B - Sep 2017
Algehele gradering
Lieflik.
Zethu F - Jun 2017
Algehele gradering
Good.
Paul V - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ondervinding sover dit die wooneenheid aanbetref.
Lees meerMarlena V - Jul 2016
Algehele gradering
Smaakvolle en baie netjiese gastehuis met die mooiste uitsig!
Yolanda B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Corrie L - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Christian P D - Apr 2016
Algehele gradering
Heel goed en veilig.
Mienie M - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig.
Martie V - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld.
Lees meerZelda C - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekend geslaag in die doel.
Pieter G - Jun 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam, was vroeër as verwag en alles was reg.
Lorenza W - Mei 2015
Algehele gradering
Cosy and comfortable stay.
Lees meerJohanna K - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons moes langer bly!
Jan K - Feb 2015
Algehele gradering
Great en baie mooi.
Magda A - Feb 2015
Algehele gradering
Die verblyf was lieflik.
Brenda H - Feb 2015
Algehele gradering
Great accomodation, compact and very clean.
Fanie L - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly, geen probleme met verblyf nie. Pragtige, goed toegerusde woonstel in 'n stil, veilige area.
Lees meerHendrik D - Aug 2014
Algehele gradering
Uitstekend! Baie netjies, skoon en met aangename gashere.
Ilse B - Jul 2014
Algehele gradering
Stil en mooi area, romanties. Perfek vir twee mense wat verkies om eie kos te maak.
Janine D - Jul 2014
Algehele gradering
Very cosy and value for money
Ursela B - Jun 2014
Algehele gradering
Bederf op sy Lekkerste!
Bruce M - Jun 2014
Algehele gradering
Lekker, stil en skoon!
Carina M - Mei 2014
Algehele gradering
'n Uitsonderlike, pragtige plek en gasvrou. Baie vriendelik en behulpsaam!
Sarel B - Mei 2014
Algehele gradering
Baie netjies en die diens was "great" ... sal weer gebruik!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uranussingel 20, Seinheuwel, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal