LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Zalze Lodge | LekkeSlaap
+77

De Zalze Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 107 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleine Zalze-landgoed, Strand-weg, R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 213 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Zalze Lodge is 'n Kaaps-Hollandse gastelodge in die Kleine Zalze-landgoed wat met 'n uitsig oor die welige wingerde en op die asemrowende Stellenboschberge spog. Hierdie luukse lodge is op die eerste skoonveld van die De Zalze-gholfbaan geleë en bied verblyf met 'n rits lekker tydverdrywe wat gaste behoorlik sal laat ontspan. Gaste word genooi om wyn te proe, fiets deur die wingerde te ry, of sommer net langs die swembad te ontspan.

Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers en suites aangebied, insluitend die standaardkamers, superieure kamers, luukse eenslaapkamer-suites, luukse eenslaapkamer-suites met uitsigte oor die gholfbaan en tweeslaapkamer-gesinsuites. Elke kamer en suite het lugversorging, ondervloerse verhitting, satelliet-TV, WiFi en 'n kluis. Die superieure standaardkamers het yskassies en koffie- en teemaakgeriewe. Die luukse suites en gesinsuites het elk 'n kombuis of kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware vir basiese selfsorg toegerus is.

Daar is 'n randvloeiswembad, 'n rits wingerdpaadjies vir stap of draf, bergfietsroetes en wynproe-geleenthede.

Dit wat De Zalze Lodge bied, saam met die uitstekende ligging en onberispelike diens, verseker aangename, opwindende en onvergeetlike verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kleine Zalze-landgoed, Strand-weg, R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 213
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 213
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 107 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleine Zalze-landgoed, Strand-weg, R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc13d731f088a71f8a33628a141b4519fb0d59d2aae7fd6f32e7594590bb19658172bf7d2f7bed39d653cd899ebd96553dcd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 213  per nag, vir 2 mense Kleine Zalze Estate R44, Strand Road 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -33.971157 18.8333625
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!