Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 37

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 37 is 'n helder selfsorg-eenheid op die mooi De Zalze Gholflandgoed wat in die hartjie van Stellenbosch se wynlande geleë is. Dié woonstel het 'n mooi uitsig oor die landgoed.

Hierdie woonstel is op die grondverdieping en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel.

Dié area lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele en dit is die ideale plekkie om sit en ontspan.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant wat lekker etes van seekos tot wynproewersburgers bedien. Verder kan gaste 'n verskeidenheid behandelings by die Camelot Spa Wellness Centre bespreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 37 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Winelands Golf Lodges 37
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Golf Lodges 37 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75faa13fba51fd5228aec456e9556a01f7c753910b2bbe4ef7af6af907576cacda94e951abbb7a668c79f283362f528dd90d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975086 18.831445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem