Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 405 R1 804 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 4 is op die De Zalze-gholflandgoed geleë wat aan die buitewyke van Stellenbosch in die pragtige vallei skuil. Die mooie area is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek met panoramiese uitsigte oor die landgoed, en Kaapse Wynlande.

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, en 'n oopplan-leefarea en kombuis wat goed toegerus is. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek saam opgemaak kan word en die badkamer het 'n toilet, bad en stort. Die slaapkamer lei na 'n tuin.

Die kombuia ia met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n luukse koffiemasjien en 'n wynyskas toegerus. Die leefarea langsaan het 'n TV met DStv en lei na 'n stoep met sonstoele en 'n privaat tuin. WiFi is beskikbaar.

Die landgoed is 'n privaat gholflandgoed en gaste het toegang tot die perseel se geriewe. Dit sluit 'n swembad en die gewilde Camelot-spa in. Stellenbosch is net 'n kort entjie se ry vanaf die landgoed en bied talle aktiwiteite.

Gaste wat 'n potjie gholf bespreek word ook met afslag by die gholfwinkel beloon en gaste word met 'n gratis wynproe by die Kleine Zalze-wynkelder bederf.

Slaapplek

’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 4 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Jaar gelys 12

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 405
R2 405 R1 804
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 405
R2 405 R1 804
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9714d4925ea415ea92907407a2cb1db353e9348b75d249afdba23df529852ca897e86a39e90cb77aa1ca1fbb8afebfc2342f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 405 nouVanaf R1 804 per nag (plek vir 2) Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975086 18.831445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem