Deborah Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Deborah, Reitz, 9810, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deborah Guesthouse bied rustige oornagverblyf op 'n plaas, net 5 minute van Reitz af.
Die gastehuis beskik oor 3 knus kamers wat elk 2 gaste akkommodeer. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Kamer 2 en 3 het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Elke kamer het WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eiendom bied ook braaigeriewe, en aandete kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Daar is 'n lieflike koffiewinkel op die perseel waar ontbyt en ander maaltye bedien word. Deborah Guesthouse het ook 'n geskenkwinkel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Plaas Deborah, Reitz, 9810, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Deborah, Reitz, 9810, Vrystaat