Debrico's AmaBush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Debrico's AmaBush Lodge is in Marlothpark. Kom en geniet al die weelde van die huis terwyl jy jouself in die betowerende plesiertjies van die Laeveld en die Krokodilrivier, net 150 m se stap van jou voordeur af, verlustig.

Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers en 2 badkamers wat geskik is vir 6 gaste en 6 kinders. Elke kamer bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n dubbelstapelbed. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n DStv-koppelpunt, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n eetkamer in. Die eenheid het ook 'n plonsswembad en braaigeriewe. Let asseblief daarop dat gaste hulle eie DStv-dekodeerder moet saambring.

Marlothpark is 4 ure se ry vanaf Johannesburg/Pretoria op die N12/N4, in die rigting van die Krugerwildtuin, wat deur middel van die Croc Bridge-hek of die Malelane-hek bereik kan word. Daar is ook 'n paar winkels en restaurante in die reservaat.

Doendinge in Marlothpark of in die omgewing sluit wild- en aandritte in die park, gholf. uitstappies na Swaziland, Mosambiek en die Panorama in. Brosjures is in die huis beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Debrico's AmaBush Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Debrico's AmaBush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za