LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Deep Blue Gastehuis & Lodge | LekkeSlaap
+10

Deep Blue Gastehuis & Lodge

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Deep Blue Gastehuis & Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mari O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari O
Gesin met tieners

Pragtige uitsig oor die see.

Pragtige uitsig oor die see. Sou net graag wou weet ons moet 3 stelle trappe klim na ons kamer. Sal ook graag 'n keuse wou hê vir ontbyt. Ons eet nie alle kosse nie. Verder was dit lekker.

Marelize G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig by die see.

Die huis is baie mooi versier en was heerlik om net oor die pad te kon stap tot by die see. Die ontbyt was elke dag anders en 'n lekker begin vir die dag. Ons kamer was ruim en die kuier-area was netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en afgesien.

Ettienne B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne B
Enkelreisiger

Wonderlike gasvryheid, pragtige ligging, heerlike ontbyt!

Charlene het regtig uit haar pad gegaan om my verblyf rustig en aangenaam te maak. Deep Blue is 'n gastehuis wat ek regtig kan aanbeveel, en as ek weer eendag in daardie koers kom, gaan ek vir seker weer op haar knoppie druk. Ek het soms net skuldig gevoel omdat ek so bederf word met die heerlike etes en geselsies! Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Deep Blue Gastehuis & Lodge's terugvoer

Hi Ettienne.
Thank you for your lovely feedbak, I am happy to hear that you enjoyed your say with us and I am absolutely sure we will see you again. Our service and friendliness is only in the customers interest. Hope to see you sooner than later.
Please keep in touch.
Kind regards,
Charlene

Deep Blue Gastehuis & Lodge
Steve M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Gesin met klein kinders

Loved our stay, great view, close to the beach and many thanks to Charlene, Ray and Brightness.

Warmly welcomed by Charlene and Ray and made to feel at home straight away. For me a perfect beachfront stay. Walk across the road and you're on the beach. Good security and great sea views from all the balconies.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 ELLCOCK ROAD, , AMANZIMTOTI, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMjQxNjBhLWU1Y2EtNDlmMC1hZjM2LWE5ZmViOGVlYTJhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 11 ELLCOCK ROAD WINKELSPRUIT 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.089161389178 30.863487124443
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!