- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Ellcock Road, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Deep Blue Guest House & Lodge is geleë op die strandfront in Warner Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie selfsorg-eiendom bied verblyf geskik vir ontspanning of sakeverblyf, net 'n paar treë van die see af.
Die gastehuis bied slaapplek vir tot 15 gaste in 5 kamers. African Dream, Dolphin en Coral Reef het elk privaat en suite-badkamers. Garrick en Kingfisher deel 2 aparte badkamers, een met 'n stort en een met 'n bad.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, 'n gedeelde sitkamer met DStv, buitebraaigeriewe en veilige parkering op die perseel.
Plaaslike besienswaardighede sluit in strande, restaurante, winkelsentrums, gholfbane en natuurreservate. Gaste geniet dit om bymekaar te kom vir sonsondergange op een van die see-uitsigde dekke of kaalvoet op die strand te loop om die dag onder 'n gloeiende lug te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Deep Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 11 Ellcock Road, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Deep Blue Guest House & Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Ellcock Road, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang