DeKat Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Koba Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tilla O - Des 2023
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Tilla, ek is jammer jou ervaring was so negatief. Vloere word daagliks gevee en gemop, maar ons het nie beheer oor blare wat inwaai as die deur oop is nie. Storte word van hoek tot kant gewas en stowe word skoongevee. As daar dalk 'n hoekie of kolletjie is wat oorgeslaan is, vra ek nederig om verskoning. Elke gas verdien silwerskoon akkommodasie. Ook was jy onder die indruk dat ontbyt in die tarief ingesluit is, so jy het verseker nie gekry wat jy verwag het nie, al voordat jy gearriveer het.
Philip B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en ontspannend.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie, Philip, vir die mooi review. Waardeer dit baie. Hoop ons sien weer volgende jaar.
Miemie B - Des 2023
Algehele gradering
Meer gekry as wat jy verwag.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Dankie Miemie,
Wat 'n voorreg om te kon teruggaan op die stamboom. Hoop ons sien mekaar spoedig weer.
Liefde, Koba
Anneke F - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Wendy A - Des 2023
Algehele gradering
Good.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Thank you for being here. Wishing you a wonderful 2024!
Kind regards, Koba
Riaana D - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Likhona M - Mei 2023
Algehele gradering
We had a very magnificent weekend at Deekat.
Simone R - Jan 2023
Algehele gradering
Well equipped, beautiful cottages.
Fransceska B - Des 2022
Algehele gradering
Vandat ons daar aangekom het tot ons weg was vriendelike diense en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorslaap met ons volgende trip. Baie oulik en is oor as genoeg vir 1 aand se oorslaap.
Hermien V - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi akkommodasie.
Louis B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker plek om oor te slaap.
David M - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Rustige bestemming. Al die toebehore om selfsorg te vergemaklik. Ruim kamers.
Dylan B - Apr 2022
Algehele gradering
Very clean and comfy stay.
Karla B - Des 2021
Algehele gradering
Ontevrede.
Elna L - Des 2021
Algehele gradering
Was wonderlik.
Geoffrey W - Des 2021
Algehele gradering
No windows!
DeKat Selfsorg se terugvoer
Dear Geoff,
Please be so kind to contact me with details on you review, so that we can better on it.
We are confused. You have slept in Room 1 with plenty of windows and double French doors.
Kind regards, Koba
Corina M - Des 2021
Algehele gradering
See stars.
Louis V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies
Lynette E - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plek om te oornag.
Pamela M - Mei 2021
Algehele gradering
Stayed well in a very chilly weather condition.
Engela A - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiesem skoon, ruim, goed toegeruste eenheid.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Engela. Hoop ons sien weer. Weer eens jammer oor julle verlies
Corne P - Jan 2021
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang, die eenheid was baie mooi en netjies gewees. Dankie Koba vir jou gasvryheid! Sal vir seker DeKat aanbeveel!
Vani P - Des 2020
Algehele gradering
Host was very nice, but it was extremely hot in the rooms. Tiles squeaked as it was wooden, and there was nothing to do there. It is good only for an overnight stay.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Thank you for the review. Although there's very little to do about squeeking wooden floors, all rooms have strong roof fans for the heat.
Breakfast is absolutely available, although not inclusive in the overnight tariff.
Dries O - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike, goed toegeruste en rustige oornagverblyf.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Dries, wat 'n voorreg was dit nie om met familie te herenig nie! Nou kan ons daarop voortbou. Dankie vir die mooi woorde.
Shaafiek H - Des 2019
Algehele gradering
Excellent, had all the basics.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Thank you Shaafiek, it was so nice to host you. We hope to see you again some time.
Elizna V - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike verwelkoming.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Liewe Elizna, dit was 'n plesier om jou kersdag hier te verwelkom.
Chantal H - Des 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en mooi verwelkom.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Chantal, ek waardeer die mooi review.
Lizette V - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende ervaring.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie, Lizette. Dit was heerlik om jul hier te kon huis ves.
Henry H - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie ligging. Niks meer nodig nie.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Eerlike resensies word waardeer, omdat ons poog om die beste moontlike diens te lewer.
Danie B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was wonderlike gaste om te ontvang en - huis ves.
Geniet jul boswa
Elna N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon oornagverblyf.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Ek is bly die verblyf was aangenaam. Ons hoop ons sien julle weer.
Jakobie G - Des 2017
Algehele gradering
Fantasies, gasvryheid uit die boonste rakke.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Jakobie, vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien jou weer.
Stephen N - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en 'n pragtige opset.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Stephen, vir 'n mooi resensie. Hoop ook ons sien weer.
Frans G - Aug 2017
Algehele gradering
DeKat B&B is 'n heerlike plek om te bly - lekker warm en snoesig.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Frans. Ek waardeer dit baie.
Elmarie V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Dankie, Elmarie, was goed om te ontmoet.
Alessandro P - Feb 2017
Algehele gradering
Very nice place to stay.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Dear Alesandro,
Thank you for the review.
Kind regards,
Koba
Paul H - Jan 2017
Algehele gradering
What a gem of a place.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Thank you Paul. Thank you very much for the support.
Hans L - Des 2016
Algehele gradering
Puik en baie gasvry.
DeKat Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom