35% af Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Wakkerstroom Akkommodasie by DeKotzenhof | LekkeSlaap
+38
+38

DeKotzenhof

22 resensies
Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 35% af
  • Vanaf R900 R585 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck 158 , Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

DeKotzenhof Guest House is in Wakkerstroom, die tweede oudste dorp in Mpumalanga en net 27 km van Volksrust af. Die perseel is gerieflik geleë op die hoofteerpad en dus maklik om te vind. Boonop is dit net 'n klipgooi van die middedorp af. Die dorp is baie veilig en kinders kan hier nog saans op hul fietse in die straat ry.

DeKotzenhof is 'n klein gastehuis met slaapplek vir altesaam 10 gaste. Ontbyt is teen 'n addisionele ksote beskikbaar. Aandete kan op versoek gereël word. Die kamers het elkeen ’n en suite-badkamer met ’n stort en 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 1 "executive"-en suite met ’n bad en privaat veranda. Al die kamers het koffie- en teemaakgeriewe. Ons het 'n gerieflike sitkamer met 'n stil leeshoekie en talle speletjies vir die jongspan as dit buite reën. Kom loer gerus hier in as jy weer deur Wakkerstroom ry.

Ontbyt en aandete word in die sonnige restaurant bedien.

Wakkerstroom se naam is afgelei van die Zoeloe-benaming vir die rivier, uThaka, wat naby die dorp verbyloop en "wakker" beteken. Wakkerstroom mag dalk ver in die platteland wees, maar dié dorpie is 'n skaars juweel wat die tuiste is van verskeie jaarlikse feeste en heelwat oulike winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir DeKotzenhof
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Van Riebeeck 158 , Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink DeKotzenhof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Langtermynverblyf-aanbod 35% af
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R900
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R900
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck 158 , Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YWMzYjg1LTQxMDEtNDUzOS05NDFhLWY1NWEzZDYyMTZhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R585  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 158 van Riebeeck Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.356626817364 30.141353309155
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za