Delvegas Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Delvegas Guest House is in 'n stil en rustige woonbuurt van die dorpie, Delmas, in Mpumalanga geleë. Dié juweel van 'n plek is ver verwyder van die alledaagse gejaag van die lewe.

Ons bied verblyf in 6 ruim kamers waarvan 3 en suite-badkamers het. Die ander 3 kamers deel 'n volledige badkamer in die gang. Geriewe in die kamer sluit DStv, ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die tarief sluit ook 'n volledige Engelse ontbyt, wat daagliks bedien word, in. Daar is braaigeriewe en 'n swembad beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die instansie en gratis parkeerplek word voorsien op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Delvegas Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za